'Dit is nie net wat ons sê nie, maar hoe ons dit sê wat 'n dramatiese invloed kan hê op die realiteit wat ons daagliks vir onsself skep. Die gesproke woord is kragtig en is die sleutel tot skeppende verandering. In Genesis lees ons dat die skepping vorm aangeneem het deur God se gesproke woord: 'Laat daar Lig wees’,’ sê Marietjie Venter.
Ezine 

